Die Helderberg se “bang-vir-niks bejaarde”, Billie du Preez, het nog ’n lewensjaar met ’n ongeëwenaarde avontuur verwelkom.
Sy sal baie deur die inwoners en kinders van Grosvenorlaan in Saxon Sea gemis word, het ’n familiewoordvoerder van Matilda ...